Die dag voor Kersfees

Ek het besluit om vandag my eerste inskrywing te maak. Ek wou al ‘n hele ruk terug begin het, maar vandag vind ek eers die woorde.   Met Kersfees wat môre is, sit en verlang ek weer ons dogtertjie. Vir meeste mense is die dag voor Kersfees ‘n opwindende dag. Laaste minuut inkopies word gedoen en … Continue reading Die dag voor Kersfees