Home / Tuis

Grief can suck. That’s mainly what this blog is about. I’d like to share how I feel, because I need a safe place to let it all out. If this blog only makes a difference in my life, for me, then I’d have achieved my goal. The thing is, for me grieving doesn’t mean I am sad all the time. I’m going to write about the things that make me happy too. If you like what I write about, let me know. If you don’t agree, let’s talk about your view. Peace and love – that’s the goal.

Om te rou kan regtig ‘n pyn wees (no pun intended). Dis meestal waaroor hierdie blog gaan. Ek wil graag deel hoe ek voel want ek kort ‘n veilige plek om my emosies vry te laat. As hierdie blog net vir my ‘n verskil maak, in my lewe, dan het ek my doel bereik. Die ding is, net omdat ek rou beteken dit nie ek is altyd ongelukkig nie. Ek gaan skryf oor dinge wat my gelukkig maak ook. As jy hou van wat ek skryf, laatweet my! As jy nie saamstem nie kan ons gesels oor jou siening. Vrede en liefde – dis die doel.